Agri Western Cape receives new Nissan Navara

TOGETHER PROTECTING FARMING COMMUNITIES 

Today Nissan SA provided a new Navara bakkie to Agri Western Cape to use for six months.

The Agri Securitas Trust Fund and Nissan SA is very proud of their partnership of almost

21 years. During this time Nissan SA has made substantial contributions to the trust fund to assist in farm safety.

NISSAN NAVARA

 When the agriculture value chain (including farmers) purchases a Nissan vehicle and use the fleet code, F 14911, Nissan SA will make further contributions to the trust fund for farm safety.

SAAM BESKERM ONS BOERDERYGEMEENSKAPPE

 Vandag het Nissan SA ‘n nuwe Navara bakkie aan Agri Western Cape oorhandig om te gebruik vir ses maande. Die Agri Securitas Trustfonds en Nissan SA is trots op hulle vennootskap van amper 21 jaar. In die tydperk het Nissan SA groot bydraes gemaak to die trustfonds om te help met plaasveiligheid.

NISSAN NAVARA

Wanneer die landbouwaardeketting (boere ingesluit) ’n Nissan voertuig koop en van die flootkode F 14911 gebruik maak sal Nissan SA verdere bydraes aan die Agri Securitas trustfonds vir plaasveiligheid maak.

Phil Marais, Droomers Nissan Prinsipaal, oorhandig die Nissan bakkie aan Jannie Strydom, Hoof Uitvoerende Beampte van Agri Wes-Kaap.

Geborg deur Nissan SA

Previous
Previous

Mpumalanga Agriculture receives new Nissan Navara

Next
Next

Agri Eastern Cape receives new Nissan Navara